Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Wed Sep 03, 2014 6:33 am

Alle tye is UTC + 2 hours

Post new topic Antwoord  [ 98 poste ]  Gaan na bladsy Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6, 7  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Tue May 11, 2010 10:36 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Dec 04, 2008 1:33 pm
Posts: 454
Reputation point: 1512
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Kameraad Eksteen skryf:
...

Thanks KE, sal definitief onthou - Milpark is nie ver van die huis af nie

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 9:56 am 
Offline

Joined: Wed Nov 04, 2009 1:51 pm
Posts: 2337
Location: EAST RAND
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
'n Artikel wat beweer kinders is inderdaad nie onskuldig nie...

Onderskei tussen goed en kwaad

Hieruit blyk dit dat 'n kind voor die ouderdom waarop hy of sy self keuses kan beoefen se bestemming bepaal word deur die ouerpaar.

_________________
****************************************************************************************************************************************

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:19 am 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 196
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Taureaux bleus skryf:
'n Artikel wat beweer kinders is inderdaad nie onskuldig nie...

Onderskei tussen goed en kwaad

Hieruit blyk dit dat 'n kind voor die ouderdom waarop hy of sy self keuses kan beoefen se bestemming bepaal word deur die ouerpaar.

Haal aan:
An astonishing series of experiments is challenging the views of many psychologists and social scientists that ... our morality is shaped by our parents and experiences.

Moet moeilik wees as 'n mens nie kan verstaan wat jy lees nie. Veral as jy dit verkeerdom verstaan en dit dan as bewys probeer aanbied van jou eie verwarde gedagtes.

'n Skakel na dieselfde navorsing is al op bladsy 1 van hierdie draad geplaas. Gaan lees tog maar daar wat dit werklik sou kon beteken.

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:28 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Apr 27, 2009 9:04 pm
Posts: 3483
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Stefan skryf:

Dis oor dit ingels is! Dit maak die kop seer om so in die heidene se tong te moet lees. :lol:

_________________
Image

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:32 am 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 196
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Phish skryf:
Dis oor dit ingels is! Dit maak die kop seer om so in die heidene se tong te moet lees. :lol:

Moet wees. Wat my worrie is dat hy ook nie Afrikaans verstaan nie.

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:37 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Apr 27, 2009 9:04 pm
Posts: 3483
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Stefan skryf:
Phish skryf:
Dis oor dit ingels is! Dit maak die kop seer om so in die heidene se tong te moet lees. :lol:

Moet wees. Wat my worrie is dat hy ook nie Afrikaans verstaan nie.

Ditto frans. Lyk my dis 'n algeme taal gestremdheid.

_________________
Image

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 11:39 am 
Offline

Joined: Wed Nov 04, 2009 1:51 pm
Posts: 2337
Location: EAST RAND
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Stefan skryf:
Taureaux bleus skryf:
'n Artikel wat beweer kinders is inderdaad nie onskuldig nie...

Onderskei tussen goed en kwaad

Hieruit blyk dit dat 'n kind voor die ouderdom waarop hy of sy self keuses kan beoefen se bestemming bepaal word deur die ouerpaar.

Haal aan:
An astonishing series of experiments is challenging the views of many psychologists and social scientists that ... our morality is shaped by our parents and experiences.

Moet moeilik wees as 'n mens nie kan verstaan wat jy lees nie. Veral as jy dit verkeerdom verstaan en dit dan as bewys probeer aanbied van jou eie verwarde gedagtes.

'n Skakel na dieselfde navorsing is al op bladsy 1 van hierdie draad geplaas. Gaan lees tog maar daar wat dit werklik sou kon beteken.

Maak nog steeds nie saak nie boetman as 'n kind dan op 6 mnde tussen reg en verkeerd kan onderskei is daar dus geen onskuldige kinders nie, die goedjies sondig en as jy as ouer hulle nie in God se wee gaan opvoed nie stuur jy hulle hel toe, is jy regtig so blind dat jy nie die implikasie van die bevinding verstaan seunie?

_________________
****************************************************************************************************************************************

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 11:56 am 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 196
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Taureaux bleus skryf:
Maak nog steeds nie saak nie boetman as 'n kind dan op 6 mnde tussen reg en verkeerd kan onderskei is daar dus geen onskuldige kinders nie, die goedjies sondig en as jy as ouer hulle nie in God se wee gaan opvoed nie stuur jy hulle hel toe, is jy regtig so blind dat jy nie die implikasie van die bevinding verstaan seunie?

Ag nee wat; ek is g'n niks geworrie nie. My kindertjies het kleintyd elkeen 'n gottablikkie vir Krismis present gekry.

Image

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 12:06 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Apr 10, 2006 10:22 am
Posts: 6865
Location: Cabo da Boa Esperança
Reputation point: 571
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Ek verkies die No-Name Brand. Dit kos jou fôkkol.

_________________
“As soon as the lunatics start running the asylum you have big problems.” - Nick Fry (CEO - Mercedes GP Petronas Formula One Team)

“I must be crazy to be in a loony bin like this.” - Jack Nicholson (One Flew Over the Cuckoo's Nest)

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 3:23 pm 
Offline

Joined: Mon May 10, 2010 5:16 am
Posts: 1421
Reputation point: 1595
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
sm22

Laaste geredigeer deur plompie op Wed Jan 01, 2014 6:08 am, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 6:00 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon May 11, 2009 7:45 pm
Posts: 1906
Reputation point: 1890
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Haal aan:
Challenge hom oor sy interpretasie, en hy sal vir jou sê "jy het die leiding van die HG nodig" eers dan is jy gekwalifiseer om die bybel korrek te interpreteer.

Dit herhinner my aan wat my gunsteling sceptic gisteraand gese het oor ‘n man wat met dooies praat en nie ‘n wetenskaplike toets wou ondergaan om te sien of hy inderdaad die dooies “channel” nie – “Its like saying you have a UFO in your back garden. But only you can see it.” Jy kan net nie wen nie.

_________________
Fundamentally sensible

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:14 pm 
Offline
User avatar

Joined: Tue Jan 05, 2010 8:23 am
Posts: 638
Location: Jozi
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Lachadan skryf:
Emz, toe ek laasjaar vir a dag in die Sandton Medi-clinic was het ek dit ook beleef - en toe sy dit vir my die 2de keer gee, toe skryf ek "Satanist" daarin.

Ek vermoed hulle wil dit he ingeval daar a "roving" dominee is wat vir jou wil bid, dat hy weet wie is skapies van sy kudde. My redenasie is toe dat ek twyfel of die "Church of Satan" a verteenwoordiger daar sal hê.

Groot fout...jy mag dalk net iemand "attract" bekeer voor jy sterf.

Wat plcomp se vraag betref;

my voorstel is die vyf beginsels van vreedsame menslike naasbestaan.

Een; weerhou jouself om ander mense dood te maak of te beseer of enige skade te berokken ("moenie aan ander doen wat jy nie self wil ervaar nie); dus respekteer die lewe, gevoelslewe, waardigheid en liggaam van 'n ander persoon (dit is alles deel van die konstitusionele imperatief in alle geval)

Twee; respekteer die eiendom van 'n ander (moet dit nie breek, beskadig of steel nie), want jy sal dit nie laaik as iemand annders dit met jou goed of eienaarskap nie respekteer nie.

Derdens; respekteer verhoudings. Vermy seks met die sorgeling (minderjarige, verstandelik gestremde ens) van 'n ander; vermy seks met "een wat beloof/verloof is aan 'n ander"; vermy seks met een wat getroud is met 'n ander en laastens vermy seks met iemand teen sy/haar toestemming (doen aan ander...ens)

Vierdens; vermy leuens, twak praat, harde gesprekke en skinder (doen aan ander...ens)

Vyfdens; vermy drank en dwelms...dit vernietig breinselle (kyk byvoorbeeld na sommige ondertseubners van rugbyspanne ens).

Ok; dit is iets wat die wat Boeddha geleer het (en as jy dink ek is 'n New Age 'fruit cake'...wel kry vir jouself 'n happie), maar wat praktiese waarde het sionder dat jy die woord religie, godsdiesn of sekuler hoef te noem...elkeen van hulle het praktiese waarde in enige religieuse, godsdiesntige of filosofiese sisteem.

Wel dis maar net my siening...

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 10:30 pm 
Offline

Joined: Wed Nov 04, 2009 1:51 pm
Posts: 2337
Location: EAST RAND
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
plcomp skryf:
En dit beteken dat die meeste CHRISTENE rondom jou, Douw, maak hulle kinders groot vir die hel - laat staan nog die res van die wêreld gelowe.

Ongelukkig is dit waar want meeste mense wat hulself christene noem weet nie wat dit behels nie.

Voordat jy jouself 'n Christen verklaar moet jy bereid wees om die Bybel op te tel, sonder enige aarseling te verklaar God bestaan, en die Bybel is sy Woord soos deur die Heilige Gees geinspireer.

Die Woord is 'n 2 snydende swaard...
God het 'n Woord gespreek en daar was lig...
Die Woord was in die begin...
Die Woord was by God...
Die Woord was God...

Daar is goeie rede om die Bybel as waar te aanvaar...

_________________
****************************************************************************************************************************************

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Wed May 12, 2010 11:34 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon May 11, 2009 7:45 pm
Posts: 1906
Reputation point: 1890
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Haal aan:
Voordat jy jouself 'n Christen verklaar moet jy bereid wees om die Bybel op te tel, sonder enige aarseling te verklaar God bestaan, en die Bybel is sy Woord soos deur die Heilige Gees geinspireer.

Die Woord is 'n 2 snydende swaard...
God het 'n Woord gespreek en daar was lig...
Die Woord was in die begin...
Die Woord was by God...
Die Woord was God....

En daai woord was?....

_________________
Fundamentally sensible

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Moraliteit, Etiek, Waardes en Normes in Publieke skole
PostPosted: Thu May 13, 2010 6:05 am 
Offline

Joined: Mon May 10, 2010 5:16 am
Posts: 1421
Reputation point: 1595
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
KamBodhi: Nee, met daardie gesonde beginsels is jy baie beslis geen "new age fruitcake" nie.

Maar daar is 'n baie dun lyn wat deur fruit-cakers oorgesteek word. Dis wanneer hulle sê hulle glo in dit wat jy glo, en dan woorde soos "energy; chrystals, quantum" etc byvoeg. En snert soos "The Secret" opslurp.

Ag, hoe bly is ek tog nou ek kyk nie rugby nie!

Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 98 poste ]  Gaan na bladsy Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6, 7  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours

Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: No registered users en 5 gaste

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
cron
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3